Entrepreneurskap

Ek het ? idee

Het jy drome van jou eie besigheid begin? Het jy ? ongelooflike besigheidsidee maar weet nie waar om te begin nie? Of dalk wil jy jou klein/medium skaalse besigheid groei? Studeer met SACOB en kry die top-kwaliteit onderrig wat jy nodighet om te begin met jou onderneming.

Ons offer tans ? uitstekende professionele kwalifikasie vir entrepreneurs van die ICB wat ewe insiggewend en voordelig in Entrepreneuriële studies is en sluit insig in:

  •          Vaardighede en kennis in nuwe besigheid
  •          Leer hoe om langslewendheid te handhaaf
  •          Strukturering van ? effektiewe besigheidsplan
  •          Bestuurs en operasievaardighede

Kyk gerus na die leerprogramme hieronder:

As ? kwalifikasie nie waarna jy opsoek is nie, kyk dan gerus na ons kort kursusse. Dalk is ? 3 maande kursus net wat jy nodighet om te skaaf aan jou vaardighede.

Hoekom SACOB?

By SACOB verstaan ons dat dit nie maklik is om ? nuwe onderneming te begin nie. Met ons tuis onderrig programme en goed gesturktureerde kursusse is Entrepreneuriële studies terwyl jy ? besige skedule handhaaf, heeltemal moontlik.

 

Vat die eerste stap na die groei van jou besigheid – doen nou aansoek vir ? kursus