Besigheidsbestuur

Besigheids Bestuurs Studies – Vir Bestuurders en Toekomstige Bestuurders

Ons opleiding rus jou toe om ? besigheid of organisasie te bestuur en leer jou ? wye spektrum vaardighede. Van toesighou oor al die firma se aktiwiteite tot die monitering van daaglikse operasies, jy sal die vermoë om effektief en onvervangbaar in jou rol te wees aanleer.

Met SACOB kan jy jou drome om ? bestuurder te word ? realiteit maak deur aansoek te doen vir ? professionele kwalifikasie van die ICB or IBS. Of jy nou kies om ? ICB of IBS kursus te studeer, albei is ? uitstekende opsie en sal jou toerus met al die nodige vaardighede om ? besigheid effektief te bestuur en groei. Jy kan oplees oor hierdie kwalifikasie deur op die leerprogram skakels onder te klik:

 

As ? kwalifikasie nie waarna jy opsoek is nie, kyk dan gerus na ons kort kursusse. Dalk is ? 3 maande kursus net wat jy nodighet om te skaaf aan jou vaardighede.

  • Gerieflike tuis onderrig – Waar ook al jy bly kan jy jou vaardighede vebeter vanaf die gemak van jou eie woning.
  • Buigsame studeer tye – As jy reeds ? werk het is dit veral nuttig om op ? tempo te werk wat vergunning maak vir jou leefstyl.

 Ons is beskikbaar om vir jou die nodige leiding te gee en jou selfs terugbel – doen nou aansoek vir ? kursus