Boekhouding / Rekeningkunde

Speel die nommers spel

Rekeningkunde word gedefinieër as die kuns van die opname, klassifisering en opsomming van transaksies in die vorm van finansiële state. Dis geen wonder elke instelling, van opvoedkundige en politieke tot bemarking en bankwese, sien hierdie veld as integraal tot hul voorgang. As resultaat hiervan is professionele persone wie spesialiseer in hierdie veld hoogs gesog en kan uitsien na eindelose geleenthede.

SACOB bied ? wye reeks rekeningkunde programme aan wat almal geakrediteer is deur relevante beheerliggame soos:

As ? kwalifikasie nie waarna jy opsoek is nie, kyk gerus na ons kort kursusse, dalk is ? 3 maande kursus net wat jy nodighet om te skaaf aan jou vaardighede.

 

Om die nommers te laat optel/oreenstem

Omdat ons geerken en geakrediteer is deur die ACCA, AT(SA), CIMA en ICB, bied ons internasionaal geerkende aanlyne kursusse aan om ? sertifikaat of ? diploma te werf in rekeningkunde.

Verdere buigsaamheid word verseker deur die feit dat jy kan studeer enige tyd, wat beteken jou beroep of ander verpligtinge sal nie nadelig beïnvloed word nie.                                                                                                                                         

Maak jou professie tel in enige sektor – doen nou aansoek vir ? kursus